Monday, July 6, 2009

Long hot day

...if you live in a small pot. The cosmos was not happy when I got home today.

Wilting herbs. Verlep.

Watering the fig. I love watering.

Glug glug glug.

An hour and three quarters later, all perked up.

Bees doing their last rounds.

Cosmos on the edge.

6 comments:

  1. With a spray like that, know wonder you love watering.
    Its all about the hose!

    ReplyDelete
  2. Hi Marie! Verlep!!!!LoL ..... nie al jou blogreaders sal dit vang nie ne? Jy het my nou lus gemaak om 'n vyeboom te plant. Ons bly in Gauteng. So heavy ryp in die winter. Watter soort stel jy voor? En hoe lank voor ek kan vye pluk nadat ek dit geplant het? (Ek is 'n haastige mens). Wanneer moet ek dit plant? Nou in winter hier by ons in SA of moet ek wag vir lente?
    EK GENIET JOU BLOG BAIE. DIE FOTO'S IS ALTYD SO MOOI EN JY HET REGTIG 'N TALENT VIR SKRYF!

    ReplyDelete
  3. Frank, yes it is! I love that shower setting!

    Hi Mariana...verlep is net a beter woord :-)Hierdie vyeboom is 'n Hardy Chicago. Dit raak hier ook baie kouer as in Gauteng. Ons bome in Bloem was groot en daardie winters is ook nogal koud. Dis seker bes om na a kwekery toe te gaan om uit te vind watter vyebome daar beskikbaar is. Myne was seker so vier jaar oud toe ek hom gekoop het, en het klaar vrugte gedra. Of bel/epos die plaas in Prince Albert in die Karoo wat vye aan Woolworths ens. verskaf, en vra wat hulle annbeveel: jy sal bietjie moet Google on hulle naam te kry. Ek weet dis ook 'n gastehuis...O, en wag vir lente. Sy wortels sa gou tuis wil voel in the grond, en winter in die Highveld is nie die tyd om a boom te plant nie!

    En baie dankie - dis mooi woorde.

    Merci, Bonbon :-)

    ReplyDelete
  4. Jirrekriek, kyk hoe skryf ek die Taal

    :-(

    ReplyDelete
  5. Marie - dankie vir die raad oor die vyeboom. Sal dit Google. Ek bly in SA en koop by Woolies en ek weet nie eers hul kry hul vye van Prince Albert nie!!!!!
    Ek het ook groot geword met 4 groot vyebome in die tuin. Bly nou al 30 jaar in Gauteng en het nog nie eers daaraan gedink om 'n vyeboom te plant nie. Wat a shame!!!! Maar hierdie lente gaan ek een plant.
    Girl - jy skryf hierdie boeretaal nog bleddie goed hoor!
    Ek geniet jou blog elke dag. Kan nie wat dat jy iets nuuts post nie.

    ReplyDelete

Comments on posts older than 48 hours are moderated (for spam control) . Yours will be seen! Unless you are a troll. Serial trollers are banned.